VELDBRANDE EN LEWENDEHAWE : VETERINÊRE RIGLYNE
Veldbrande kan dikwels groot gebiede raak en honderde of duisende lewendehawe kan ernstig beseer word of hul lewens verloor. Tydens die nadraai is spoedeisende en gepaste verstandige optrede noodsaaklik om beide verliese en dierelyding tot ‘n minimum te beperk. Diegene wat boere behulpsaam is en veeeienaars moet as ‘n span saamwerk om die beste uitkomste te behaal. […]