VELDBRANDE EN LEWENDEHAWE : VETERINÊRE RIGLYNE

Veldbrande kan dikwels groot gebiede raak en honderde of duisende lewendehawe kan ernstig beseer word of hul lewens verloor.

Tydens die nadraai is spoedeisende en gepaste verstandige optrede noodsaaklik om beide verliese en dierelyding tot ‘n minimum te beperk. Diegene wat boere behulpsaam is en veeeienaars moet as ‘n span saamwerk om die beste uitkomste te behaal. Indien die betrokke gebied ‘n Rampbestuursplan en -span in plek het, is dit die beste manier om reaksies te koördineer.
Indien daar nie so ‘n plan is nie, behoort ‘n Rampbestuursplan vir die gebied ingestel te word vir toekomstige gebruik.

Lees meer HIER …

VELD FIRES AND LIVESTOCK: GUIDELINES FOR FARMERS

Veld fires can often affect large areas and hundreds or thousands of livestock can be severely injured or killed. In the aftermath, quick and appropriate sensible action is
needed to both limit losses and minimise animal suffering. All involved must work together as a team to achieve the best outcomes. If there is a Disaster Management
Plan and Team for the area, this should be the preferred way to co-ordinate responses.
If not, a Disaster Management Plan should be introduced for the area, for use in the future.

Read more HERE …